Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Simson het gelê tot middernag; maar teen middernag het hy opgestaan en die deure van die stadspoort en die twee deurposte gegryp en dié met grendel en al uitgeruk en op sy skouers gesit en dit opgedra na die top van die berg wat teenoor Hebron lê.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:3 in konteks