Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar het nooit ’n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is ’n nasireër van God van my moeder se skoot af: as ek geskeer sou word, sou my krag van my wyk en ek swak word en wees soos al die mense.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:17 in konteks