Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kry hy baie dors en roep die Here aan en sê: U het deur die hand van u kneg hierdie groot verlossing gegee, en moet ek nou van dors sterwe en in die hand van die onbesnedenes val?

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:18 in konteks