Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle antwoord hom: Nee, ons sal jou net vasbind en oorgee in hulle hand, maar doodmaak sal ons jou stellig nie. Daarop bind hulle hom vas met twee nuwe toue en bring hom op uit die rots.

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:13 in konteks