Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 15:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop trek drieduisend man uit Juda af na die rotskloof van Etam en vra vir Simson: Weet jy nie dat die Filistyne oor ons heers nie, en wat het jy ons nou aangedoen? En hy sê aan hulle: Soos hulle aan my gedoen het, so het ek aan hulle gedoen.

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:11 in konteks