Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Gees van die Here het oor hom vaardig geword. Toe gaan hy af na Áskelon en slaan dertig man van hulle dood, en neem hulle uitrustings en gee die stelle klere aan die wat die raaisel uitgelê het; en hy het kwaad geword en opgegaan na die huis van sy vader.

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:19 in konteks