Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 13:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN toe die kinders van Israel weer doen wat verkeerd is in die oë van die Here, het die Here hulle oorgegee in die hand van die Filistyne, veertig jaar lank.

2. En daar was ’n man uit Sórea, uit die geslag van die Daniete, met die naam van Manóag; en sy vrou was onvrugbaar en het geen kinders gehad nie.

3. Maar die Engel van die Here het aan die vrou verskyn en vir haar gesê: Kyk, jy is onvrugbaar en het geen kinders gehad nie, maar jy sal swanger word en ’n seun baar.

Lees volledige hoofstuk Rigters 13