Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning van die kinders van Ammon sê aan die boodskappers van Jefta: Israel het my land geneem toe hy opgetrek het uit Egipte, van die Arnon af tot by die Jabbok en tot by die Jordaan; gee dit dan nou in vrede terug.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:13 in konteks