Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die kinders van Israel het weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here, en hulle het die Baäls en die Astártes gedien, en die gode van Aram en die gode van Sidon en die gode van Moab en die gode van die kinders van Ammon en die gode van die Filistyne, en hulle het die Here verlaat en Hom nie gedien nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 10

Kyk Rigters 10:6 in konteks