Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 89:50-53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

50. Here, waar is u vorige goedertierenhede wat U aan Dawid met ’n eed beloof het in u trou?

51. Gedenk, Here, die smaad van u knegte, hoe ek in my boesem dra die smaad van al die baie volke,

52. waarmee u vyande, o Here, smaad, waarmee hulle die voetstappe van u gesalfde smaad.

53. Geloofd sy die Here vir ewig! Amen, ja amen.

Lees volledige hoofstuk Psalms 89