hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 76 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

God die Regter en Redder.

1. VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. ’n Psalm van Asaf. ’n Lied.

2. God is bekend in Juda, sy Naam is groot in Israel.

3. Ook het in Salem sy tent verrys en in Sion sy woning.

4. Daar het Hy die blitspyle van die boog verbreek, skild en swaard en oorlog. Sela.

5. Glansryk is U, heerlik van die roofberge af!

6. Geplunder is die sterkes van hart; hulle het hul slaap gesluimer, en geeneen van die dapper manne het hulle hande gevind nie.

7. Deur u dreiging, o God van Jakob, het strydwa en perd saam bedwelmd geraak.

8. U, vreeslik is U, en wie kan voor u aangesig bestaan as u toorn uitgebreek het?

9. Uit die hemel het U ’n oordeel laat hoor; die aarde het gevrees en stil geword,

10. toe God opgestaan het vir die gerig, om al die ootmoediges van die land te verlos. Sela.

11. Want die grimmigheid van die mens moet U loof; met die oorblyfsel van grimmighede gord U Uself.

12. Doen geloftes en betaal dié aan die Here julle God! Laat almal wat rondom Hom is, geskenke bring aan die Vreeslike,

13. wat die trots van die vorste wegsny, vreeslik is vir die konings van die aarde.