Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 75:2-5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

2. Ons loof U, o God, ons loof, en naby is u Naam; hulle vertel u wonders.

3. As Ek die regte tydstip aangryp, oordeel Ék regverdig.

4. Al wankel die aarde en al sy bewoners — Ék het sy pilare vasgestel. Sela.

5. Ek sê tot die onsinniges: Wees nie onsinnig nie! en tot die goddelose: Verhef die horing nie!

Lees volledige hoofstuk Psalms 75