Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 66:17-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. Ek het Hom aangeroep met my mond, en lofgesang was onder my tong.

18. As ek ongeregtigheid bedoel het in my hart, sou die Here nie gehoor het nie.

19. Waarlik, God het gehoor; Hy het geluister na die stem van my gebed.

20. Geloofd sy God wat my gebed nie afgewys en sy goedertierenheid aan my nie onttrek het nie!

Lees volledige hoofstuk Psalms 66