Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 66:13-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. Ek sal met brandoffers in u huis ingaan; ek sal U my geloftes betaal,

14. wat my lippe geuit en my mond uitgespreek het toe ek benoud was.

15. Brandoffers van vet diere sal ek U bring saam met offerrook van ramme; ek sal beeste saam met bokke berei. Sela.

Lees volledige hoofstuk Psalms 66