Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 64:7-11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. Hulle versin ongeregtighede: Ons is gereed! ’n Fyn uitgedinkte plan! Ja, ’n man se binneste en onpeilbare hart!

8. Maar God tref hulle met ’n pyl, skielik is hulle wonde daar.

9. En hulle tong laat hulle oor hulself struikel; almal wat hulle aansien, skud die hoof.

10. En alle mense vrees en verkondig die werk van God en gee ag op wat Hy doen.

11. Die regverdige sal bly wees in die Here en by Hom skuil, en al die opregtes van hart sal hulle beroem.

Lees volledige hoofstuk Psalms 64