Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 3:7-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. Ek sal nie vrees vir tienduisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.

8. Staan op, Here; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek.

9. Die heil behoort aan die Here; laat u seën wees oor u volk! Sela.

Lees volledige hoofstuk Psalms 3