Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 27:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Een ding het ek van die Here begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die Here, om die lieflikheid van die Here te aanskou en te ondersoek in sy tempel.

Lees volledige hoofstuk Psalms 27

Kyk Psalms 27:4 in konteks