Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 27:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n PSALM van Dawid.Die Here is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?

2. As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet — my teëstanders en my vyande, ja, myne — struikel hulle self en val.

Lees volledige hoofstuk Psalms 27