Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 25:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n PSALM van Dawid. Alef. Tot U, o Here, hef ek my siel op.

2. Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 25