Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 21:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid.

2. o Here, die koning is bly oor u sterkte, en hoe baie juig hy oor u hulp!

3. U het hom die wens van sy hart gegee en die begeerte van sy lippe nie geweier nie. Sela.

Lees volledige hoofstuk Psalms 21