Psalms 2:11-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Dien die Here met vrees, en juig met bewing. Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan