Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 2:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. WAAROM woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?

2. Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die Here en teen sy Gesalfde en sê:

3. Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!

4. Hy wat in die hemel woon, lag; die Here spot met hulle.

Lees volledige hoofstuk Psalms 2