Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 19:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid.

2. Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.

3. Die een dag stort vir die ander ’n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan:

Lees volledige hoofstuk Psalms 19