Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 18:10-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. En Hy het die hemel gebuig en neergedaal, en donkerheid was onder sy voete.

11. En Hy het op ’n gérub gery en gevlieg; ja, Hy het gesweef op die vleuels van die wind.

12. Duisternis het Hy sy skuilplek gemaak, sy hut rondom Hom: duisternis van waters, diktes van wolke.

Lees volledige hoofstuk Psalms 18