Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 149:7-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. om wraak te oefen onder die heidene, strafgerigte onder die volke;

8. om hulle konings met kettings te bind en hulle edeles met ysterboeie;

9. om ’n vonnis wat opgeskrywe is, aan hulle te voltrek. ’n Eer is dit vir al sy gunsgenote! Halleluja!

Lees volledige hoofstuk Psalms 149