Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 146:6-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

6. wat hemel en aarde gemaak het, die see en alles wat daarin is; wat trou bly tot in ewigheid;

7. wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die Here maak die gevangenes los.

8. Die Here open die oë van die blindes; die Here rig die wat geboë is, op; die Here het die regverdiges lief.

9. Die Here behoed die vreemdelinge; Hy rig wees en weduwee weer op; maar die weg van die goddelose maak Hy krom.

Lees volledige hoofstuk Psalms 146