Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 14:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie. Sleg, afskuwelik maak hulle hul dade; daar is niemand wat goed doen nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 14

Kyk Psalms 14:1 in konteks