Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 135:18-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Die wat hulle maak, sal net soos hulle word — elkeen wat op hulle vertrou.

19. Huis van Israel, loof die Here! Huis van Aäron, loof die Here!

20. Huis van Levi, loof die Here! Julle wat die Here vrees, loof die Here!

21. Geloofd sy die Here uit Sion, Hy wat in Jerusalem woon! Halleluja!

Lees volledige hoofstuk Psalms 135