Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 134:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n BEDEVAARTSLIED.Kom, loof die Here, o alle knegte van die Here wat snags in die huis van die Here staan!

2. Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die Here!

3. Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!

Lees volledige hoofstuk Psalms 134