Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 134:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n BEDEVAARTSLIED.Kom, loof die Here, o alle knegte van die Here wat snags in die huis van die Here staan!

2. Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die Here!

Lees volledige hoofstuk Psalms 134