Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 121:6-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

6. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.

7. Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.

8. Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.

Lees volledige hoofstuk Psalms 121