Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 119:64-67 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

64. Here, die aarde is vol van u goedertierenheid; leer my u insettinge.

65. U het goed gedoen aan u kneg, Here, na u woord.

66. Leer my ’n goeie insig en kennis, want ek glo aan u gebooie.

67. Voordat ek verdruk was, het ek gedwaal; maar nou onderhou ek u woord.

Lees volledige hoofstuk Psalms 119