Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 113:7-9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. Wat die geringe uit die stof oprig, die behoeftige van die ashoop af verhef;

8. om hom te laat sit by die edeles, by die edeles van sy volk.

9. Wat die onvrugbare van die huis laat woon — ’n blye moeder van kinders. Halleluja!

Lees volledige hoofstuk Psalms 113