Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 11:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid.By die Here skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ’n voël!

2. Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart.

3. As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?

Lees volledige hoofstuk Psalms 11