Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 11:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid.By die Here skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ’n voël!

2. Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart.

Lees volledige hoofstuk Psalms 11