Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is ’n verkeerde ding by alles wat plaasvind onder die son, dat een en dieselfde lot almal tref, en ook die hart van die mensekinders vol boosheid is, en dat dwaasheid in hulle hart is gedurende hulle lewe; en daarna gaan dit na die dooies toe!

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:3 in konteks