Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WANT dit alles het ek ter harte geneem en dit alles het ek probeer deurgrond, dat die regverdiges en die wyse manne en hulle dade in die hand van God is, liefde sowel as haat; die mens weet niks van wat hom voorlê nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:1 in konteks