Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 5:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat jou mond nie toe om op jou liggaam ’n sondeskuld te laai nie, en sê nie voor die gesant van God: Dit was ’n vergissing nie. Waarom moet God toornig word oor jou stem en die werk van jou hande verwoes?

Lees volledige hoofstuk Prediker 5

Kyk Prediker 5:5 in konteks