Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 4:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAARNA weer het ek gesien al die verdrukkinge wat onder die son plaasvind, en kyk, daar was trane van verdruktes, en vir hulle was daar geen trooster nie; en aan die kant van hulle verdrukkers was mag, maar daar was vir hulle geen trooster nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 4

Kyk Prediker 4:1 in konteks