Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 3:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die lot van die mensekinders is ook die lot van die veediere: hulle het een en dieselfde lot; soos die een sterwe, so sterwe die ander, en hulle almal het dieselfde asem, en ’n voorkeur van die mens bo die veediere is daar nie; want alles is tevergeefs.

Lees volledige hoofstuk Prediker 3

Kyk Prediker 3:19 in konteks