Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het slawe en slavinne gekoop en ook dié verkry wat in my huis gebore is; ek het ook ’n groot besitting van beeste en kleinvee gehad, meer as almal wat voor my in Jerusalem gewees het.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:7 in konteks