Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het ek in my hart gesê: Dieselfde wat die dwaas tref, sal my ook tref; waarvoor was ek dan so buitengewoon wys? En ek het in my hart gespreek dat dit ook tevergeefs is.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:15 in konteks