Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook sal hy bang wees vir ’n hoogte, en verskriklike dinge sal op die pad wees! En die amandelboom sal in bloei staan, en die sprinkaan sal homself met moeite voortsleep, en die kapperkruid nutteloos wees; want die mens gaan na sy ewige huis, en die rouklaers sal op die straat rondgaan.

Lees volledige hoofstuk Prediker 12

Kyk Prediker 12:5 in konteks