Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie —

2. voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom ná die reën,

Lees volledige hoofstuk Prediker 12