Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het my hart daarop gerig om met wysheid te ondersoek en na te speur alles wat onder die hemel gebeur. Dit is ’n moeilike taak wat God aan die mensekinders gegee het om hulle daarmee te kwel.

Lees volledige hoofstuk Prediker 1

Kyk Prediker 1:13 in konteks