Ou Testament

Nuwe Testament

Obádja 1:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal dié van die Suidland die gebergte van Esau, en dié van die Laeveld die land van die Filistyne in besit neem; en hulle sal die veld van Efraim en die veld van Samaría, en Benjamin Gílead in besit neem.

Lees volledige hoofstuk Obádja 1

Kyk Obádja 1:19 in konteks