Ou Testament

Nuwe Testament

Obádja 1:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die dag toe jy daarby gestaan het, die dag toe vreemdes sy rykdom weggevoer en uitlanders deur sy poorte gedring en die lot oor Jerusalem gewerp het — toe was jy ook soos een van hulle!

Lees volledige hoofstuk Obádja 1

Kyk Obádja 1:11 in konteks