Ou Testament

Nuwe Testament

Obádja 1:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE gesig van Obádja. So sê die Here Here aangaande Edom: Ons het ’n tyding van die Here gehoor, en ’n boodskapper is uitgestuur onder die nasies om te sê: Staan op, en laat ons klaarmaak om teen hom te veg!

Lees volledige hoofstuk Obádja 1

Kyk Obádja 1:1 in konteks