Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en dié manne het vir hom gesê: Ons is onrein deur die lyk van ’n mens; waarom moet ons te kort gedoen word, dat ons die offer van die Here nie op die bepaalde tyd onder die kinders van Israel sou bring nie?

Lees volledige hoofstuk Númeri 9

Kyk Númeri 9:7 in konteks