Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 9:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het die pasga gehou op die veertiende dag van die eerste maand, teen die aand, in die woestyn Sinai; net soos die Here Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen.

Lees volledige hoofstuk Númeri 9

Kyk Númeri 9:5 in konteks